terte

Collection by Adele Human

7 
Pins
 • 
9 
Followers
Adele Human
Uit die Huisgenoot kombuis: Vinnige hoenderpastei

Vinnige hoenderpastei

Die vulsel moet afkoel voor die kors opgesit word. Dit sal voorkom dat die deeg pap word.

Uit die Huisgenoot kombuis: Maklike tunatert

Maklike tunatert

Dit gaan jou minder as 'n uur neem om hierdie gereg voor te berei en te bak.

Biltongtert. Nellie de Koker van Pretoria het hierdie resep met ons gedeel.

Biltongtert

Nellie de Koker van Pretoria het hierdie resep met ons gedeel.