Maak tyd...& glo genade kom net van Bo... #Afrikaans #Rules2LiveBy #Grace…

Jy moet tyd maak om die wind in die gras te hoor, om in die reën te dans . en vir altyd te glo die emmers vol genade kom net van Bo

"As ek jou enigiets in die lewe kon gee, sou dit stilte in jou hart wees sodat jy dit wat oor jou pad kom met kalmte sou kon aanpak." - Pam Brown #quotes #words #inspiration

"As ek jou enigiets in die lewe kon gee, sou dit stilte in jou hart wees sodat jy dit wat oor jou pad kom met kalmte sou kon aanpak.

Ek is soos nat wasgoed. Min gespin!

dink ons moet so houding begin kry wat se jy mater?

Ek hoop jy het opgestaan met 'n glimlag op jou gesig en sonskyn in jou hart.

Night Quotes, Morning Quotes, Special Quotes, Afrikaans, Inspire Quotes, Goeie More, General Quotes, Psalms, Prayers

Pinterest
Search