afrikaans

Collection by Amanda coetzee

245 
Pins
 • 
22 
Followers
Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede Sign Quotes, Cute Quotes, Bible Quotes, Words Quotes, Wise Words, Motivational Quotes, Afrikaanse Quotes, Inspirational Words Of Wisdom, Word Art

Plant die goeie en die mooi sal daaruit groei

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes Wyshede - Ek is Afrikaans Sign Quotes, Words Quotes, Me Quotes, Qoutes, Sayings, Afrikaans Language, Afrikaanse Quotes, E Cards, Some Words

Ek is Afrikaans

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede - Ek is Afrikaans

My ma se Afrikaanse spreukwoorde is altyd die beste, ons lag soms lekker daarvoor veral omdat dit so min gebruik word deesdae, as dit nie vir my ma was nie sou ek nie die helfte daarvan geweet het nie. Poetry Quotes, Words Quotes, Wise Words, Sayings, The 100 Poster, Afrikaanse Quotes, Be Yourself Quotes, Quote Of The Day, Life Lessons

The 100 Poster Project

One day I casually decided that I'll turn 100 idioms into poster designs. (Admittedly it did sound much easier in theory than it is in practice)

'n Muurgedig by d'Orange Cottage, Vanderkloof… Rustic Outdoor Bar, Afrikaanse Quotes, Hand Painted Signs, Pictures To Paint, Room Paint, Cheap Home Decor, Decoration, Interior Decorating, Sweet Home

D'Orange Cottage |

'n Rustige wegbreekplek 15 minute vanaf die pragtige Vanderkloofdam, 'n watersport- en visvang-paradys.Dit is ideaal vir gaste wat in 'n rustige atmosfeer wil ontspan en die natuurskoon van die Oranjerivier wil geniet met van die beste visvang en kunsvlieghengel areas in die Oranjerivier.Die oopplan kothuis beskik oor 'n volledige toegeruste kombuis. 'n Lekker stoep met ingeboude braai maak dit 'n ideale kuierplek.Hierdie kothuis het twee kamers, elk met 'n eie badkamer en bied slaapplek vir…