Mareli Basson
More ideas from Mareli

Old-fashioned Ideal milk (evaporated milk) ice cream. Served plain, but chef suggests a topping of nuts and Muscadel-soaked raisins.

Old fashioned baked sago pudding

Old fashioned baked sago pudding

Rou frikkadelle word in die oondbak gepak en die kerriepiesangsous oorgegooi. Dan bak tot gaar.

Dié patatgereg lok altyd ’n gesprek uit as sy dit voorsit. Niemand kan glo dat dié nederige ou soetpatat so lekker kan wees nie, sê...

Vryheid, Gelykheid en Boendoekos Hierdie resep kom van my assistent Cara se ouma Estelle Rademeyer, wat dit om en by in 1964 in ’n vrouetydskrif gekry het. Die poeding het nie ’n naamgehad nie, maar volgens die berig is dit gereeld vir gaste in ’n hotel op Queenstown voorgesit. Só het die naam hotelpoeding ontstaan.