Programbekendstelling 2014

“Met ’n verskeidenheid bekende stemme, geharde stemme en nuwe stemme klink die program van die twintigste kunstefees op Oudtshoorn soos ’n koor in harmonie.” So het Rhodé Snyman, waarnemende uitvoerende hoof van die Absa KKNK, by die bekendstelling van die 2014- feesprogram gesê. Die fees word van 29 Maart tot 5 April 2014 op Oudtshoorn aangebied.
17 Pins7 Followers
Astra-Koor

Astra-Koor

Astra Koor

Koor Betower In Cango Grotte

Koor Betower In Cango Grotte

Koor Betower In Cango Grotte

Van links is Diane de Jager, Chris McPherson en Julia le Roux.

Van links is Diane de Jager, Chris McPherson en Julia le Roux.

Cango Grotte

Cango Grotte

In Die Grotte

In Die Grotte

Begin Van 'n Suksesvolle Aand

Begin Van 'n Suksesvolle Aand

Astra-Koor

Astra-Koor

Jannie Moolman en Friedel Mitas

Jannie Moolman en Friedel Mitas

Friedel Mitas

Friedel Mitas

Marlo Minnaar in die Kango-grotte.

Marlo Minnaar in die Kango-grotte.

Rhodé Snyman, uitvoerende hoof van die ABSA KKNK, aan die word.

Rhodé Snyman, uitvoerende hoof van die ABSA KKNK, aan die word.

Boets Nel (eienaar van De Krans-wynlandgoed), en Johnny Bishops (Van Reede-skoolhoof)

Boets Nel (eienaar van De Krans-wynlandgoed), en Johnny Bishops (Van Reede-skoolhoof)

Morne Pietersen, Maryke Wicomb, Garnett Wicomb en Mtobeko Mangqwengqwe.

Morne Pietersen, Maryke Wicomb, Garnett Wicomb en Mtobeko Mangqwengqwe.

Johan Fourie (raadslid), Mario McCarthy (Checkers), Pierre Nel (raadslid)

Johan Fourie (raadslid), Mario McCarthy (Checkers), Pierre Nel (raadslid)

Van links Cara Rademeyer, Emtia Morrison van Sarie en Johan Rademeyer (RSG).

Van links Cara Rademeyer, Emtia Morrison van Sarie en Johan Rademeyer (RSG).

Pinterest
Search