family

11 Pins
·
3y
I want a hug. But not just any hug. The type of hug that goes all the way through your body, and hugs your soul - Quote From Recite.com #RECITE #QUOTE
Biblical Counseling Training & Theological Courses | MyFiladelfia
Daar is soms mense in jou lewe wat regtig aangenaam is en baie mense kom met hulle oor die weg.... maar dit gebeur ook dat daardie einste mense nie noodwendig goed is vir jou nie. Aanhouende teleurstelling en hartseer is nie die Here se doel vir vriendskappe nie. Draai om en stap weg met waardigheid en vra Jesus om albei van julle se harte te genees.
Biblical Counseling Training & Theological Courses | MyFiladelfia
Onthou daar is 'n verskil tussen kwaad wees en hartseer voel. Jy is geregtig om beide emosies te ervaar en belangrik om die verskil te verstaan sodat jy weet hoe om dit aan te spreek, maar moet dit nie op die mense rondom jou uithaal nie.
Biblical Counseling Training & Theological Courses | MyFiladelfia
Here, ek weet daar is nie 'n manier dat ek geskape is net om te werk en rekeninge te betaal nie. U belowe my 'n lewe baie groter en meer vervullend as dit. Wys my assblief wat my skeppings doel is. Ek wil die lewe begin leef wat U vir my beplan.

24 Family Quotes - Quote Pond
Love love love times a thousand!! Family is a word used to describe blood relatives..true family is something you feel..unbreakable bonds that tie you together..it does not always mean blood..
No a Bible verse but so true. My mum and I have been going round in circles....trying hard to be a respectful child.. More
5 Thoughts to Remember During a Family Breakdown
So often it's the family that pushes you away then complains because you choose to live happily without them.