Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie | De Volkshuijs Media
Die Boere-Afrikaner se aanlyn tuiste vir die nuutste in kultuur, godsdiens, geskiedenis, politiek en vermaak. Boeresport. Volkswysies. Rubrieke. Resepte. Alles in jou voertaal, Afrikaans!
Maak tyd...& glo genade kom net van Bo... #Afrikaans #Rules2LiveBy #Grace…
Instagram post by #InSySpore# • Mar 24, 2017 at 3:33pm UTC
15 Likes, 0 Comments - #InSySpore# (@insyspore) on Instagram
Jy is uniek, daar is niemand soos jy.
Hoe lyk die voetspore wat jy los in mense se lewens?
Ons loop daagliks verskillende paaie, elke pad het sy eie bestemming, verwagtings en eise op ons tyd, intellek en vermoëns. Ons beweeg tussen mense ‘n groot gedeelte van die dag, raak betrokke by groepe, leer almal ken of stoot mense weg na gelang van die situasie. Ons kommunikeer, deel gedagtes, lag, huil en skinder soms oor dié wat in ons wêreld in beweeg asof dit alledaags is sonder om te dink aan die nagevolge; alles het in ‘n meerdere of mindere mate ‘n invloed op ons. Sommige…
liefde skree harder as perfeksie
Ink skryf in Afrikaans
INK - Skryf in Afrikaans
Aanhalings
Loer onder in die galery vir die aanhalings