So noem my ma hierdie n warm appel koek. Maar ons het as kinders met hom groot geword as n appel tert. Weet nie waar moeder die resep gekry het nie, maar hier is hy... BESTANDELE 3e margerien 1kop suiker 3 eiers 1kop meel 1t bakpoeier Knippie sout 1/4 kop melk 1 blik tert…

So noem my ma hierdie n warm appel koek. Maar ons het as kinders met hom groot geword as n appel tert. Weet nie waar moeder die resep gekry het nie, maar hier is hy.

Vyf vinnige yskasterte

Vlatert Jy het net ‘n klein bietjie kondensmelk vir die kors van dié tert nodig. Skep dit sommer uit die blik wat jy gebruik vir die b.

Towervlakoek

Sif net versiersuiker oor – dis heerlik met ’n beker rooibostee of as nagereg met ’n skeppie geklopte room.

Koejawelmaaskaastert

Koejawelmaaskaastert

Pinterest
Search