#SLIM2

AfriForum stel hul tweede SLIM-video met trots bekend ter bemarking van die organisasie se SLIM-veldtog, wat staan vir Studeer en Leer In jou Moedertaal. Die veldtog is verlede jaar van stapel gestuur om soveel moontlik voornemende studente én hul ouers in te lig oor die onskatbare waarde van moedertaalonderrig op jou beroepslewe.
20 Pins141 Followers
Fort Schanskop

Fort Schanskop

Die Affie-manne

Die Affie-manne

Gaste sit en luister na die Afrikaanse kunstenaars

Personeel en vriende by die SLIM bekendstelling

Kraal uitgewers het 'n paar van hulle trots Afrikaanse boeke uitgestal

Nog lekkernye

Nog lekkernye

Lekkernye vir die gaste tydens die videobekendstelling

Plakkate met 'n Afrikaanse gedig op

Plakkate met 'n Afrikaanse gedig op

Verskeie kunstenaars soos Jako Meyer van Moses Metroman, Edrien Erasmus, verhoogkunstenaar, Tiaan Erasmus en Francois van Rensburg, het gewilde Afrikaanse liedjies gesing

Die toekoms van Afrikaans is groot, oop en opwindend – AfriForum stel video bekend - Forum Nuus

More ideas
Pinterest
Search