#skoolmetdiebestegees Hoërskool Eldoraigne

Ons besoek 18 Afrikaanse hoër- en laerskole om die skool met die beste gees in Pretoria te kry. Die skool wat as wenners uit die stryd getree het, moes bewys dat hulle die gees EN die hart het om hulle onmiddellike omgewing te help verander. Die gees in partye skole deesdae is sport-, akademies- en kultuurgedrewe, maar nou is die tyd om pret in skole terug te sit. Die doel is om kinders by die skool van alle agtergronde te verenig sodat hulle onophoudelik vir drie ure kan speel en pret hê.
14 Pins144 Followers
Hindernisbaan by Eldoraigne

Hindernisbaan by Eldoraigne

AfriForum Jeug gooi stresballe vir die Eldo kinders

AfriForum Jeug gooi stresballe vir die Eldo kinders

Blikkieskos word ingesamel vir liefdadigheid

Blikkieskos word ingesamel vir liefdadigheid

Die meisies van MWAH! tree op om die gees op te kikker

Die meisies van MWAH! tree op om die gees op te kikker

Eldoraigne se meisies het gees!

Eldoraigne se meisies het gees!

"kom ons neem 'n selfie"

"kom ons neem 'n selfie"

Gees by Eldoraigne

Gees by Eldoraigne

Groot FM!

Groot FM!

Potbrood kompetisie

Potbrood kompetisie

Daar sien jy nou 'n wenspan met gees!

Daar sien jy nou 'n wenspan met gees!

Sing en vang gees by Eldoraigne

Sing en vang gees by Eldoraigne

Wenner van die De la Rey boek

Wenner van die De la Rey boek

Kosinsameling projek

Kosinsameling projek

Pinterest
Search