10 Dae van selfstandigheid

Selfdoen is beter as niksdoen! Staatsafhanklikheid moet plek maak vir gemeenskapselfstandigheid. Volgens AfriForum se uitvoerende hoof, Kallie Kriel, was dit die besluit wat AfriForum-takstrukture tydens die organisasie se onlangse kongres geneem het. Ten einde die besluit prakties te begin implementeer, gaan AfriForum-takke van 28 September 2015 tot 9 Oktober 2015 meer as 100 plaaslike selfdoenprojekte aanpak.
50 Pins147 Followers
AfriForum Coligny-tak #selfdoen projek maak slaggate reg!

AfriForum Coligny-tak #selfdoen projek maak slaggate reg!

AfriForum Hartbeespoort-tak herstel straatligte #selfdoen

AfriForum Hartbeespoort-tak herstel straatligte #selfdoen

AfriForum Hartbeespoort-tak herstel straatligte

AfriForum Hartbeespoort-repair street lights because local council fail.

Molteno maak dorp skoon #selfdoen

Molteno -residence clean the streets.

Louis Trichardt Begraafplaas Halfpad!Ons sal self na ons bates kyk as die staat nie wil nie

Ons sal self na ons bates kyk as die staat nie wil nie

#Selfdoen is beter as niksdoen! Louis Trichardt stem saam!

Do it yourself is better than to do nothing! Residence of the town Louis Trichardt agree.

Bethlehem Voortrekker Hoërskool se leerders neem deel aan die selfdoeninisiatief.

Bethlehem, Voortrekker High School students take part in the Afriforum "Selfhelp" initiative, where residents of town all over South Africa have do it themselves where local councils fail to provide the basic services!

Jeug verf heining by Bloedrivier-erfenisgebied

Youth paint fence at Blood River -monument. The citizens of South Africa have to 'do it themselves' since corruption in local councils have drained councils of funds to provide basic services!

Pinterest
Search