resepte

Collection by Adri Van Deventer

39 
Pins
Adri Van Deventer
Pynappel-Kondensmelktert

Pynappel-Kondensmelktert

This Tropical White Wine Sangria combines sweet white wine with all things tropical! Perfect for summer - it's like a mini vacation in a glass!

Tropical Sangria

·
13 reviews
·
10 minutes
·

This Tropical Sangria combines sweet white wine with all things tropical! Perfect for summer - it's like a mini vacation right in your own backyard!

Whip these savory Oreo truffles up in a snap, with just 4 ingredients needed and no baking necessary! #nobake #Oreos

Oreo Truffles - The Cozy Cook

These no bake Oreo Truffles have a sweet outer chocolate shell that surrounds a decadent, chocolate Oreo filling- and only 4 ingredients needed!

Klits 1 blikkie koue Idealmelk [in yskas oornag] styf. Voeg 1 blik kondensmelk by en ook 1 blikkie, 290 gr,  dessert room. Klits goed deur en voeg dan 160 ml Nesquick by [enige geur] en ook knippie sout,  Klits baie goed. Gooi oor in plastiekbak en plaas 45 minute in vrieskas. Klits weer goed deur

Nesquick Roomys

Milo koek

Desserts/nageregte – Kreatiewe Kos Idees

Posts about Desserts/nageregte written by kreatiewekosidees and kki4u

36 blokkies 250 g (½ blok) botter 500 g (2 x 250 g-pakkies) dadels, fyn gekap 1 eier 125 ml (½ k) strooisuiker knypie sout 200 g (1 pakkie) Mariebeskuitjies 500 ml (2 k) fyn klapper 1. Smelt botter oor lae hitte en voeg dadels by. Prut stadig vir 3 min. oor lae hitte terwyl geroer word. 2. Klits eier, suiker en sout en voeg by bottermengsel. Roer tot goed gemeng en laat nog 2 min. op warm stoofplaat. Verwyder van hitte. 3. Breek beskuitjies met hande in fyn stukkies en voeg by dadelmengsel…

Dadelblokkies

36 blokkies Bestanddele 250 g (½ blok) botter 500 g (2 x 250 g-pakkies) dadels,

ongeveer 24 koekies Bestanddele KOEKIES 250 g (½ blok) sagte botter 187 ml (¾ k) versiersuiker, gesif 10 ml (2 t) koffiepoeier 15 ml (1 e) kookwater 500 ml (2 k) koekmeel, gesif VULSEL 50 g (½ plak) donkersjokolade, gesmelt Metode Stel oond op 180 °C. Room botter en versiersuiker tot liggeel. Roer koffiepoeier en kookwater saam en giet by bottermengsel. Klits goed. Roer koekmeel by bottermengsel. Dit sal sagte deeg wees. Voer bakplaat met bakpapier uit. Skep deeg in spuitsak met meduim…

Koffiesoentjies

ongeveer 24 koekies Bestanddele KOEKIES 250 g (½ blok) sagte botter 187 ml (¾ k)

Vyf vinnige yskasterte

Vyf vinnige yskasterte

Yskastert is net so tuis in ons huise soos biltong en boerewors. Daar is sekerlik duisend soorte en almal het hul gunsteling.

Miljoenêrs Sjokolade Koek Bestanddele: 4 eiers 250 ml suiker ... 250 ml koekmeel 10 ml bakpoeier 65 ml kakao Knippie sout

Miljoenêrs Sjokolade Koek Bestanddele: 4 eiers 250 ml suiker ... 250 ml koekmeel 10 ml bakpoeier 65 ml kakao Knippie sout

Maak beskuitjie kors van Tenniskoekies. Druk in tertbak vas. Maak 1 pakkie suurlemoen jellie aan met 1 k kookwater en laat afkoel. Roer 1 blik kondensmelk en 1 blikkie grenadillamoes by en ook 50 ml suurlemoensap. Meng deur en skep op beskuitjiekors.

Kondensmelk-Grenadilla Tert