Faith..

faithful-in-christ: “ “Isaiah (NCV) So don’t worry, because I am with you. Don’t be afraid, because I am your God. I will make you strong and will help you; I will support you with my right hand.

Dag 128 Bybelverse Mat 5:3 Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel.

Dag 128 Bybelverse Mat Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel.

Jakobus 1:5 En as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt, en dit sal aan hom gegee word.

Jakobus En as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt, en dit sal aan hom gegee word.

Dag 109 Bybelverse 1 Pet 1:24-25 Die Skrif sê: “Die mens is soos gras, en al sy prag soos 'n veldblom; die gras verdor en die blom val af, maar die woord van die Here, dít bly vir ewig. En hierdie woord is die evangelie wat aan julle verkondig is.

Dag 109 Bybelverse 1 Pet Die Skrif sê: “Die mens is soos gras, en al sy prag soos 'n veldblom; die gras verdor en die blom val af, maar die woord van die Here, dít bly vir ewig. En hierdie woord is die evangelie wat aan julle verkondig is.

Bybelverse Gal 4:7 Jy is dus nie meer 'n slaaf nie; jy is nou 'n kind van God. En omdat jy sy kind is, het God jou ook sy erfgenaam gemaak

Dag 111 Bybelverse Gal Jy is dus nie meer 'n slaaf nie; jy is nou 'n kind van God. En omdat jy sy kind is, het God jou ook sy erfgenaam gemaak

Spreuke 16:1, 3 DIE planne van die hart is van die mens, maar die antwoord van die tong kom van die Here . Laat jou werke aan die Here oor, dan sal jou planne uitgevoer word.

Spreuke 3 DIE planne van die hart is van die mens, maar die antwoord van die tong kom van die Here . Laat jou werke aan die Here oor, dan sal jou planne uitgevoer word.


More ideas
Pinterest
Search