Vader God, ek dank U dat U my Vader is wat my liefhet en wat my koester. Ontwikkel in my, Here, die vermoë om te verduur, voort te duur en nooit moed verloor nie. Verpletter enige twyfel wat probeer om in te sluip wanneer ek U nie sien beweeg in my lewe nie. Herinner my daagliks dat my kommunikasie met U, my gebede aan U, moet my eerste reaksie in goeie tye en slegte tye wees. In Jesus se naam

Moenie bang wees nie... God is vir jou... #Afrikaans **By__[↳₥¢↰]#Emsie** #Fear #GodIs

"Wanneer jou hart verander, verander jou lewe" #Afrikaans #Fromthe♡ #self ___#InSySpore# (@insyspore) on Instagram

Pinterest
Search