Guinness Beef Stew with Cheddar Herb Biscuits

Guinness Beef Stew with Cheddar Herb Dumplings

This looks delish.too bad i cant eat it lol but the hubby will enjoy! Guinness Beef Stew with Cheddar Herb Biscuits; cook biscuits separately and spoon stew over

Ideal Melk Sjokolade-koek  Koek  375 ml Meel  250 ml Melk  250 ml Suiker  2 ml Sout  10 ml Bakpoeier  125 ml Olie  60 ml Kakao  125 ml Kookwater  4 Eiergele  4 Eierwitte  Bestanddele Sous  ¾ Blik Ideal Melk  125 ml Suiker  Bestanddele Versiering  2 Plakke Heelneut sjokolade  ¼ Blikkie Ideal Melk  Metode Koek   Klits eierwitte tot styf.  Meng droë bestanddele.  Maak gaatjie in droë bestanddele.  Voeg eerste olie, dan kakao gemen...

Ingredients 250 ml c) flour 375 ml ½ c) sugar 1 ml (¼ t) salt 10 ml t) baking powder 60 ml (¼ c) cocoa powder 125 ml (½ c) boiling water 125 ml (½ c) oil 4 eggs, separated 1 can g) evaporated milk big slab g) Cadbury hazelnut…

Sysagte skons…julle, this is to die for! 500gr Bruismeel, 250ml room, een blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengse…

Sysagte skons…julle, this is to die for! Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengse…

Milk-tart Jaffles

Lus vir melktert as jy kamp? Hier is 'n vinnige poeding wat jy sommer by die huis ook gaan maak.

1. Mikrogolf 1 blikkie kondensmelk 1 blikkie melk 2 blikkies warm water 2 eetlepels botter 4 eiers 6 eetlepels mielieblom (maizena) Knippie sout Pakkie tennisbeskuitjies SO MAAK JY: Meng al die bestanddele saam (behalwe die tennisbeskuitjies), klits en mikrogolf vir 7 minute op hoog. Haal uit, klits weer en mikrogolf vir 5 minute. Haal uit, klits weer en mikrogolf vir 3 minute. Klits weer. Pak tennisbeskuitjies onder in ’n bak, smeer vulsel bo-oor en strooi kaneel op.:

Jy maak dié tert met ’n sagte koekiedeeg wat jy uitrol. genoeg vir 1 Kors 250 g (270 ml) sagte botter 300 g (535 ml) koekmeel, plus ekstra vir uitrol 240 g (285 ml) strooisuiker 10 ml bakpoeier 1 ml …

Jy maak dié tert met ’n sagte koekiedeeg wat jy uitrol. genoeg vir 1 Kors 250 g ml) sagte botter 300 g ml) koekmeel, plus ekstra vir uitrol 240 g ml) strooisuiker 10 ml bakpoeier 1 ml …

We gave the traditional South African Malva Pudding recipe a cupcake twist. Is is a dessert ides or a tea time treat? We think both!

Malva Pudding Cupcakes

We gave the traditional South African Malva Pudding recipe a cupcake twist. Is is a dessert ides or a tea time treat?

Pinterest
Search