Ek het onlangs dié kaaskoek vir my seuntjie se verjaardagpartytjie gemaak, en dit was ’n groot sukses. Niemand het my geglo dat daar geen suiker in is nie. Die koek is definitief die moeite werd vir ’n spesiale geleentheid.

Lamingtons is ’n lekkerte van australië wat al so deel is van ons kultuur dat jy kan glo ystervarkies, soos ons dit noem, is hier gebore. Geniet sarie se pronk-weergawe. Het jy ’n wenkoekresep? Stuur dit vir ons, sê waar dit vandaan kom en verklap iets oor die storie. Kies Herman dit as een van ons bestes, wen jy ’n jaar se intekening op SARIE. Stuur jou resep na herman.lensing@sarie.com

Pinner se: Ek+is+verslaaf+aan+Cake+Boss+(DStv-kanaal+186).+Dié+Italiaanse+bakker+woon+in+Amerika+en+een+van+sy+spesialiteite+is+’n+tiramisu-koek.+Hier+is+my+weergawe+van+hierdie+ikoniese+nagereg.

Kondensmelk Tert 250 ml room 45 ml suurlemoensap 1 blik kondensmelk 5 ml suurlemoenskil 1 pak mariebeskuitjies 50 g botter, gesmelt kruisementblare 1. Klits kondensmelk en suurlemoensap tot styf. 2. Klits die room tot net styf en roer dit saam met die skil by die kondensmelkmengsel. 3. Meng die mariebeskuitjies en botter fyn, druk die mengsel‘n tertbak of ‘n paar klein bakkies. 4. Skep roommengsel bo-op die beskuitjielaag en sit in yskas tot gestol, rond af met ‘n kruisementblaar.

Suurlemoentert is altyd ’n gunsteling. Hier maak ek ’n koek en ’n tert een.

Pinterest
Search