Klein Souttertjies. Wenresepte resep: 1/2k melk, 1/2k water, 1 eier, 1k meel, 2t bakpoeier, knippie sout. Klits saam. Skep halvol in kolwyntjies met 'n teelepel vleisvulsel (of vis/ kouevleis) bo-op en bak teen 180 grade vir 12 minute. Lewer BAIE tertjies!

pin 2
The KFC Secret Recipe Has Been Revealed And Now You Can Make It At Home

pin 1
Oorspronklik uit Wenresepte: Vinnige pizza met kors waarvoor jy net bruismeel, olie en sout nodig het!

Halveer hierdie kitsresep vir vetkoek en meng 'n blikkie gedreineerde pitmielies of oorskietvleis wat fyngesnipper is in die deeg in voordat jy lepelsvol in olie braai.

Slap pasteideeg. Beter resep: 1kg maalvleis, 2k H2O, 70g sagte broodkrummels, 25ml asyn, 2t sout, 1ml peper. Braai saam. Kors bo: 1 eier, 1/2k olie, 1/2k melk, 1k meel, 2t bakpoeier en 2ml sout.Klits, gooi oor en bak.

Boerekos met 'n Twist: Cous-cous en Botterskorsie slaai

Variasie van melkpoeding: boelie nagereg

Pinterest • The world’s catalogue of ideas
Search