Afrikaans

Afrikaans (hang your dreams in the wind so they can learn to fly)

Grootste tronk is vrees..••

Vergeet van wat ander mense dink en begin ten volle lewe vir Jesus Christus

Afrikaanse sê-goedjies : Nie jou gesien nie. Ek het my vandag, môre en die res van my lewe gesien

Ek het my vandag, môre en die res van my lewe gesien

Bouwer Bosch

mens kan verder loop as hardloop. wees geduldig vir die dinge wat die moeite werd is!

Saam met jou*

Bewe binne my

My Getuigskrif | www.myvolk.co.za | O, Moedertaal O, Soetste Taal Jou het ek lief bo alles | Ipekonders. Paaiboelie. Skiewie. Fiemies. Oom-en-tante. Domastrant. Saalklappe. Letieng. Herkoutjie. Ydeltuit. Pitjies. U ken my vrese en my hoop. Die pad wat ek so kaalvoet loop. Makrielkuite. Heul. Gert Vlok Nel. Fietpetoors. Daalder. Priewie. Letterknegtery. Klipbril. Rhudolph Petus 'Ollie' Viljoen. Padpredikant. Dopperhemel. Tinteloog. Galroen. Jou toets word jou getuigskrif. Wat praat jy!

'n Fout word 'n les. Pyn word 'n doel. 'n Gemors word 'n boodskap. 'n Toets word 'n getuigskrif - Elke struikelblok word 'n geleentheid - Tony A.

#kaalvoet #afrikaans

Op die agterstoep van my brein word ek dronk aan iets soos jy

Pinterest
Search