Nataniël se gas hierdie week is sy jongste broer, Erik le Roux. Erik is ‘n Franse burger en woon in Nantes met sy vrou, Nathalie en hulle twee dogters, Luccia en Giulia. (Nataniël is peetpa!) Erik is ‘n uitnemende kok en spesialiseer in vleislose geregte. (Die hele gesin, inluitende Pesto, die hond, is vegetariërs.) Erik doseer Engels aan professionele kliënte.

Hierdie week is Nataniël se gas is Mary-Ann Shearer, stigter van THE NATURAL WAY NETWORK, skrywer, spreker en leier op die gebied van natuurlike kos en gesondheid. Haar bekendste boek, PERFECT HEALTH THE NATURAL WAY, is al meer as 22 keer herdruk. Mary-Ann en Nataniël het meer as vyftien jaar gelede vir die eerste keer saam op televisie verskyn.

Hierdie week se gas is Nataniël se suster, Madri le Roux-Moriz, Madri is ‘n aromaterapeut, konsultant in die onthaalbedryf en agent vir Kaal...

Hierdie week se gas is Nataniël se suster, Madri le Roux-Moriz, Madri is ‘n aromaterapeut, konsultant in die onthaalbedryf en agent vir Kaal.

Nataniël se gas hierdie week is akrobaat en danser, BRADLEY DREYER. Hy het vroeër vanjaar opgetree in Nataniël se verhoogproduksie, FACTORY....

Nataniël se gas hierdie week is akrobaat en danser, BRADLEY DREYER. Hy het vroeër vanjaar opgetree in Nataniël se verhoogproduksie, FACTORY.

Hierdie week is Nataniël se gas Bernice van der Merwe. Bernice is die eienaar van die restaurant, MY BASAAR, Loopstraat 16, Kaapstad. (021-4216391). Sy is ook die skrywer van die boek, EEN-TWEE-DRIE OP DIE TAFEL.

Nataniël se gas op hierdie week se episode van DIE NATANIëL TAFEL was chef André Schoeman van Two Chefs Catering in Stellenbosch.  Vir meer inligting gaan na www.twochefs.co.za

Nataniël se gas op hierdie week se episode van Die Nataniël Tafel is Renée Conradie.

Chris Viljoen is die Mode Direkteur van SPREE, Media24 se aanlynwinkel. Vir meer inligting gaan na www.spree.co.za.

Nataniël se gas hierdie week is Elizabeth de Clerk. Vir meer inligting oor haar en haar werk, gaan na www.bonton.co.za

Gas - Marion Holm - DNT Episode 11

Gas - Marion Holm - DNT Episode 11

More ideas
Pinterest
Search