Die Nataniël Tafel Seisoen 2

Die Nataniël Tafel seisoen 2. Elke Dinsdagaand om 19:30 op kykNET. 26 episodes propvol leefstyl- vermaak en pret wat almal sal laat skaterlag en inspireer. Nataniël is inderdaad ‘n leefstyl. Die Nataniël Tafel seisoen 2 belowe om te bekoor met ‘n vars mengsel insigte, filosofieë, vet pret met sy familie en vriende, vol watertanddisse. Moet dit nie misloop nie. http://www.dienatanieltafel.co.za
63 Pins697 Followers
EPISODE 12: ‘SEXY’ AARTAPPELSLAAI

sexy aartappelslaai Wish I could read the ingredients!

EPISODE 8: WAT-IS-IN-DIE-TUIN TERT

Die Nataniël Tafel-resep: Wat-is-in-die-tuin-tert

EPISODE 13: MIS-MY-BROER-SOP

Die Nataniël Tafel-resep: Mis-my-broer-sop

EPISODE 9: KANEEL KOLWYNTJIES

EPISODE 9: KANEEL KOLWYNTJIES

Pinterest
Search