my soetsapige Afrikaans

19 Pins23 Followers
Stille waters diepe grond...onder draai die duiwel rond. Afrikaanse Idiome & Uitdrukkings #litnet

(Yep, be awarel of the quiet ones.

Glaskas Sêgoed | www.myvolk.co.za | O, Moedertaal O, Soetste Taal Jou het ek…

Glaskas Sêgoed | www.myvolk.co.za | O, Moedertaal O, Soetste Taal Jou het ek…

Mense wat in glashuise woon, moenie met klippe goo nie | as jy self iets verkeerd doen, moet jy ander nie daarvan beskuldig nie | Afrikaanse idiome en uitdrukkings | Litnet

Mense wat in glashuise woon, moenie met klippe goo nie | as jy self iets verkeerd doen, moet jy ander nie daarvan beskuldig nie | Afrikaanse idiome en uitdrukkings | Litnet

In ons huis is asseblief & dankie nie vloekwoorde nie... #Afrikaans  __[AShooP-Tuinkuns/FB] #HomeSweetHome

In ons huis is asseblief & dankie nie vloekwoorde nie.

"Skoonheid vergaan maar deug bly staan" Afrikaanse Idiome & Uitdrukkings #litnet

"Skoonheid vergaan maar deug bly staan" Afrikaanse Idiome & Uitdrukkings #litnet

Klink dit soos iets wat jy sal sê?

Ek is nie vol fiemies nie - ek weet net wat ek wil hê.


More ideas
Pinterest
Search