Bediening / Ministry

Filadelfia South Africa offers open distance learning in English as well as Afrikaans to equip the ecclesia to become Biblical coaches, mentors and counsellors. This board was created to share uplifting, motivational and Christ-centred messages that forms part of the online ministry of Filadelfia.
1.46k Pins191 Followers
Met genade het ek tot hier gekom en deur genade sal ek aanhou. Ek lê 2018 in die Here se hande, want sonder Hom is ek niks.   - Foto deur Stephan Jaggy -

Ek lê 2018 in die Here se hande, want sonder Hom is ek niks.

Vir elke Goliat wat in jou pad staan moet jy onthou, daar is 'n Dawid in jou. Jy kan oorwin!

Vir elke Goliat wat in jou pad staan moet jy onthou, daar is 'n Dawid in jou.

Om 'n Christen te wees, beteken nie daar word reëls voorgeskryf oor wat jy mag en nie mag doen nie. Wanneer jy 'n ontmoeting met Jesus het, verander al jou begeertes, keuses en gedagtes en die res maak nie saak nie.

Om Jesus te ken is baie belangriker as om te weet wat oornag op sosiale media gebeur het. Wanneer jy jou oë oopmaak, begin eerder jou dag met gebed.

Alles wat ek het, is net uit genade. So wanneer ek bid vra ek dat die Here se Hand oor my sal waak, sodat Sy genade my sal vooruit loop.

Verandering  is goed en  soms nodig. Die geheim om verandering te  maak werk is om op die nuwe te fokus en dit wat jy agter laat nie. Jesus is saam jou in daardie proses.

Die Hoofkarakter van hierdie boek, het my lewe verander.

Maak seker jy sien nie jouself deur die oë van diegene wat nie jou waarde raak sien en jou waardeer nie. Weet wie jy is in Christus, al sien hulle dit nie raak nie.

God self, sê vandag vir jou “Ek sal jou nooit verlaat nie, jou nooit in die steek laat nie. Ek sal jou nooit aan die noodlot oorlaat nie. Jy is myne en Ek is lief vir jou!"

Los die dinge wat jou kwaad maak agter. Dit breek mens se moed en verander jou in 'n persoon wat optree uit agressie en woede en dit eer nie die Here nie.

Hou die blink kant bo, maar Jesus in jou hart. Sy teenwoordigheid in jou lewe gaan mens laat wonder wat jou so anders maak. Jy is nie geskape om in te pas nie.

Moenie jouself met ander mense vergelyk nie. Daar is geen vergelyking tussen die son en die maan nie. Hulle skyn wanneer hulle moet. Die Here het 'n bestemde tyd vir elke deurbraak en elke verhoorde gebed.

Never be a prisoner of your past. See it as a life lesson and not a life sentence.

Ons hoop is nie in die nuwe jaar nie, maar in die Een wat alles nuut maak.

Geen ander boek, maak nie saak hoe goed dit geskryf is kan jou  leer wat in die Bybel staan nie. Geen interpretasie van enige geestelike leier moet ooit bo die Skrif geplaas word nie.

Geen ander boek, maak nie saak hoe goed dit geskryf is kan jou leer wat in die Bybel staan nie.

Tussen hier en die hemel lê 'n lang reis vol genade.

Pinterest
Search