Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ’n hoopvolle toekoms te gee. JEREMIA 29:11 #afrikaans #bybelvers

Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ’n hoopvolle toekoms te gee.

Geloof -Teks - Heb 11:1 #Afrikaans #Faith

Geloof -Teks - Heb 11:1 #Afrikaans #Faith

Ek is tot alles in staat deur Christus wat my die krag gee. Filippense 4:13

Ek is tot alles in staat deur Christus wat my die krag gee.

Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. Johannes 3:16 #afrikaans #bybelvers #lockscreen

Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.

Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle 1 Petrus 5:7 #afrikaans #bybelvers

Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle 1 Petrus

Op die regte tyd sal die Here doen wat Hy belowe het

Op die regte tyd sal die Here doen wat Hy belowe het

"Ek glo in God die Vader, die Almagtige,  die Skepper van die hemel en die aarde. En in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here; wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore is uit die maagd Maria." - En niks op hierdie aarde of uit die hel sal my anders kan oortuig nie.

More ideas
Pinterest
Search