Jan Spies: (1936-1996) was a legendary storyteller. There were few who can bring a story to scintillating life in Afrikaans like he could: each situation sharp and entertaining, and endlessly funny.

Jan Spies: was a legendary storyteller. There were few who can bring a story to scintillating life in Afrikaans like he could: each situation sharp and entertaining, and endlessly funny.

Many children died. They could not beat the boers in the war. Went for the soft spots women and children.

Many children died. They could not beat the boers in the war. Went for the soft spots women and children.

This sketch from my grandparents's ' voorhuis ' Must have been in most post ABW homes...

Die Erfenis Stigting in elke Boere huis na die Anglo Boere Oorlog

Generaal de Wet en sy personeel. Potchefstroom 1901 | www.myvolk.co.za | Christiaan Rudolf De Wet (1854 - 1922) was 'n Boeregeneraal tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Christiaan de Wet is te Leeukop naby Smithfield in die Oranje-Vrystaat gebore op 7 Oktober 1854. 'n groot standbeeld ter nagedagtenis aan hom in Nederland opgerig, wat nou in die nasionale park 'De Hoge Veluwe' staan.

De Wet saam met sy staf in Brandfort afgeneem. Paar dae later sou hy na die suide vertrek, om by Sannaspos sy roemrykste oorwinning te behaal.

British soldiers burning a homestead.British soldiers after a hard days work: burning and looting farmsteads, interspersed with shooting livestock.

Rimington Tigers in a damaged Boer homestead (also known as Rimington’s Guides and then later as Damant’s Horse, were a unit of light horse in the British Army active in the Second

British troops removing the dead from the battlefield after the Battle of Belmont on 23rd November 1899

Sharpeville massacre was turning point in anti-apartheid movement

M. Hertzog is tydens die Tweede Boereoorlog (1899-1902) van kommandant tot generaal in rang bevorder. As generaal het hy saam met 'n groep Boeresoldate met sukses die Kaapkolonie binne[2]. Hy het die onderbevelvoerder van die leër van die Oranje-Vrystaat geword. Hy was geliefd onder sy manskappe en 'n voorstander van guerrilla-aksies teen die Engelse.

In Suid-Afrika is die ossewa aangeneem as 'n kultuurikoon van die Afrikaners. Die ossewa word genoem in die eerste strofe van Die Stem, 'n gedig wat Suid-Afrika se volkslied was tussen 1957 en 1994. In 1939 is 'n anti-Engelse organisasie gestig wat Suid-Afrika se deelname aan die Tweede Wêreldoorlog geopponeer het. Die organisasie het homself die Ossewabrandwag genoem.[2]

Memorial to those who lost their lives at Siege of Ladysmith and other Boer War conflicts

Memorial to those who lost their lives at Siege of Ladysmith and other Boer War conflicts

Anglo-Boere Oorlog. Let op die muur. Boere kerf 'Don't forget Majuba boys' op die plaasopstal se muur en Tommies antwoord met 'No Fear'.

Let op die muur. Boere kerf 'Don't forget Majuba boys' op die plaasopstal se muur en Tommies antwoord met 'No Fear'.

Photos from Anglo Boer War 1899-1902 Cape Rebels captured and executed during the war - Joiners - Pieter Bouwer en Adolf van Emmenis 24 Augustus 1901 deur vuurpeleton tereggestel en begrawe.

Photos from Anglo Boer War Cape Rebels captured and executed during the war - Joiners - Pieter Bouwer en Adolf van Emmenis 24 Augustus 1901 deur vuurpeleton tereggestel en begrawe.

Só onthou ek Suid-Afrika: Die Petrol Prys op 11 November 1985. 'n Vol tenk petrol vir jou tjor (50 liter) sou jou 'n allemintige R50.25 kos! Kyk die opskrif in Beeld se artikel: "Brandstof is goud werd!". Wonder wat sou hierdie beriggewer vandag sê????

Só onthou ek Suid-Afrika: Die Petrol Prys op 11 November 'n Vol tenk petrol vir jou tjor liter) sou jou 'n allemintige kos! Kyk die opskrif in Beeld se artikel: "Brandstof is goud werd!

Pinterest
Search