Pampoenpoffertjies met karamelstroop

Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Groente was nog nooit so lekker nie!

Tienie Scott van Polokwane (Pietersburg) sê haar Clement en Hennie het op 'n dag hiervan by 'n vriendin geëet. Dit was so lekker dat hulle nie uitgepraat kon raak daaroor nie. Sy moes eenvoudig die resep kry.

Tienie Scott van Polokwane (Pietersburg) sê haar Clement en Hennie het op & dag hiervan by & vriendin geëet. Dit was so lekker dat hulle nie uitgepraat kon raak daaroor nie.

Pampoenkoekies met karamelsous – soos jou ouma dit gemaak het.

MAGDA SE PAMPOENKOEKIES MET STROOP

MAGDA SE PAMPOENKOEKIES MET STROOP

Pinterest
Search