Umtentweni Karavaanoord | Lekker Kampplekke

KOSIBAY Bush Lodge bied Suid Afrikaanse kampering , cabin kamers, cabin chalets en tente (opslaan van tente met beddens).

MOUNTAIN SPLENDOUR | Lekker Kampplekke

MOUNTAIN SPLENDOUR | Lekker Kampplekke

RIVER VALLEY RESORT

RIVER VALLEY RESORT

Verruil die stadstoneel vir skouspelagtige natuurtonele by die Drakensberge!Met net ’n rapsie meer as drie uur se ry van Johannesburg en Bloemfontein en sowat twee en ’n half uur van Durban af, lê ATKV-Drakensville-

Net 40 km suid van Durban wag ATKV-Natalia Strandoord dat jy spore kom trap in sy silwerwit seesand en lyf kom natmaak in sy blinkblou water … ’n tropiese paradys.

Tugela_Mouth_Lekker_Kampplekke_14

Tugela_Mouth_Lekker_Kampplekke_14

GINA’s | Lekker Kampplekke

GINA’s | Lekker Kampplekke

Richardsbaai Karavaanpark het ‘n 4 ster gradering en is geleë aan die idilliese subtropiese kus van Kwazulu-Natal. Die skaduryke kampterrein is ‘n absolute voëlparadys en bied ‘n wonderlike keuse vir ‘n kamp-vakansie. Doen gerus navraag oor die spesiale pakkette vir pensioenarisse. Teerpad tot by die oord. Troeteldiere word toegelaat buite seisoen -

Palm Tree Lodge is sowat 11km vanaf Kosibaai en het 8 staanplekke wat ‘n ablusieblok deel en 8 staanplekke met elk ‘n privaat badkamer met enkel skottelgoedopwas op stoepie.

Pinterest
Search