Pinterest • The world’s catalogue of ideas

Kampplek in Gauteng

9 Pins229 Followers
Die lekkerste manier om Lekker kampplekke in en om Suid Afrika te kry
Shangrila-Innibos bied luukse kampeerplekke met private ablusies sowel as ‘n pragtige verskeidenheid selfsorg eenhede. Beslis die moeite werd om Shangrila-Innibos te besoek!!  20 Luukse kampplekke met privaat & semi-privaat ablusiegeriewe met ‘n kombuisie met opwasgeriewe. Elke kampplek het elektrisiteit en privaat bome en ‘n onderdak braai-area. Sommige van die kampplekke het ook privaat buitelug storte of boma’s.  Daar is ook 8 boskamp staanplekke beskikbaar.

EASTCO MAGALIESBURG VAKANSIEOORD Hierdie pragtige Vakansieoord is geleë in die Magaliesburg gebied in ‘n stil omgewing met `n oorvloed van bome, vloeiende grasperke en ‘n vreedsame agtergrond. Daar is ‘n lekker verhitte swembad en baie ander aktiwiteite om jou besig te hou. -

Berg & Rivier Plaas Retreat en Rivieroewer kampering bied ongerepte bosveldnatuur vir 4×4 boswaens en tente. Die kampplekke is almal privaat. Die kampplek bied baie aktiwiteite en ‘n salige rustigheid. Berg en Rivier bied ook ‘n tentkamp met safari tente en luukse lodge akkomodasie.

Leopard’s View is ‘n skrale 30km Noord van Pretoria, hoog op die Bobbejaansberg geleë.  Kom geniet die natuurskoon en rustigheid.

BASS LAKE LODGE - Pretoria Dit is geleë in die prentjiemooi Bobbejaansberg, ongeveer 30 minute noord-oos van Pretoria. Die karavaanpark, met ‘n uitsig oor ‘n pragtige dam, spreek van ‘n saligheid en plesier wat net die natuur kan bied.

LIRACIA is sowat 25km vanaf Pretoria. Die kampplekke het elektrisiteit, Bosveld gras en heerlike koeltebome. Die ablusiegeriewe is modern en word daagliks gediens. Daar is 2 kampplekke met hul eie privaat ablusiegeriewe. waar die kinders kan speel. Bergfietse is welkom of jy kan verkies om op n dagstap te gaan. Daar is hout te koop en braaigeriewe is beskikbaar.

KWAGGA’S PRIDE laat jy die gejaag en druk van die stad agter en kom ontspan in die stilte van die natuur met jou gesin en beleef gasvryheid soos nog nooit tevore nie.  Kwagga’s Pride is slegs ‘n halfuur se ry vanaf Pretoria.  Die kampplek is netjies ingerig en die bestuur baie vriendelik! Daar is sowat 10 kampplekke beskikbaar

Hennop’s Pride is ‘n netjiese kampplek langs die Hennopsrivier.  Die kampplek is slegs 24km vanaf Pretora en 22km vanaf Hartbeespoortdam.  Daar is baie vir oud en jonk om te doen of om sommer net ‘n bietjie te rus in die natuur.  Die kampplekke het grasbedekking en genoeg skaduwee.

Bobbejaan’s Kloof Karavaan Park, dis hier waar die kranse en bosveld mekaar in vrede ontmoet. Hierdie kampplek is net buite Pretoria, naby Hartebeespoort Dam