Dankbaarheid gee sin aan gister gee vrede vir vandag en skep 'n droom vir more.

Hierdie is die eerste Bybel vers wat my moeder my geleer het. Sal my altyd aan haar laat dink.

Geloof is nie om te glo dat God kan nie, dit is om te weet Hy sal!

Psalm 94:18-19 As ek dink: My voet wankel — dan ondersteun u goedertierenheid my, o Here ! As my gedagtes binne-in my vermenigvuldig, dan verkwik u vertroostinge my siel.

Pinterest
Search