WOORDE

“ Speel vir my ‘n penniefluitjie kwela ..."
50 Pins295 Followers
Die berggans deur Boerneef. Hoe inspireer jy ‘n tiener om in Afrikaans te skryf? #woemaboeke

Hoe inspireer jy ‘n tiener om in Afrikaans te skryf?

Die donker kom van buite en syfer deur die ruite en ek gooi nog 'n paar kole op die vuur... Koos du Plessis

VUUR Die donker kom van buite en syfer deur die ruite en ek gooi nog 'n paar kole op die vuur.

'Nog eenmaal wil ek in die skemeraand Weer op ons dorp en by ons dorpsdam staan, Weer met my rek op in die donker skiet, En Luister, en al word ek seer en dof, Hoe die klien klippe ver weg in die riet Uit donker in die donker water plof.' N.P. Van Wyk Louw

Nog eenmaal wil ek in die skemeraand weer op ons dorp en by ons dorpsdam staan, weer met my rek op in die donker skiet, en luister, en al word ek seer en dof, hoe die klein klippie ver weg in die riet uit donker in die donker water plof.

DIe Kaap is weer Hollans: ’n Uitdrukking wat beteken alles is nou weer reg.

DIe Kaap is weer Hollans: ’n Uitdrukking wat beteken alles is nou weer reg.

#Afrikaans #poësie Vroegherfs - NP van Wyk Louw

Die jaar word ryp in goue akkerblare

Ek het hierdie gedig geskryf in 2008/2009. Dit was nie regtig vir iemand spesifieks nie. Dit was maar net ‘n gediggie om oor die algemeen die pyn van verlies te beskryf. #gedigte #Afrikaans #pyn

Gedig: Jy is dood

Ek het hierdie gedig geskryf in Dit was nie regtig vir iemand spesifieks nie. Dit was maar net ‘n gediggie om oor die algemeen die pyn van verlies te beskryf.

Geliefde Afrikaanse romans: Lees die eerste en laaste sinne van geliefde…

Geliefde Afrikaanse romans I

Dans in die reen www.twitter.com/oogappelkreat www.facebook.com/oogappelkreatief AFRIKAANS

Dans in die reen www.twitter.com/oogappelkreat www.facebook.com/oogappelkreatief AFRIKAANS

Pinterest
Search