Slim Wenke

Wenke om jou tyd, geld en moeite te spaar
19 Pins4.52k Followers
www.goeiehuishouding.co.za

www.goeiehuishouding.co.za

www.goeiehuishouding.co.za

www.goeiehuishouding.co.za

www.goeiehuishouding.co.za

www.goeiehuishouding.co.za

'n Koppie hawermout in die oggend sal verhoed dat jy jou later in die dag ooreet. www.goeiehuishouding.co.za

As pasta of aartappels kook, laat die water  afkoel en gebruik dit vir jou huisplante. Jou plante sal versot wees op die voedingstowwe. www.goeiehuishouding.co.za

Maak romerige slaaisouse gesonder deur die helfde van die mayonnaise met Griekse jogurt te vervang. www.goeiehuishouding.co.za

Om te keer dat aartappels uitloop, plaas 'n appel ook in die sak. www.goeiehuishouding.co.za

Gooi 'n knippie sout in lee ludigte houers voordat dit gebere word. Dit sal die slegte reuke voorkom. www.goeiehuishouding.co.za

As jy per ongeluk te veel sout in 'n pot sop gegooi het, gooi 'n geskilde aartappel in om die oormaat te absorbeer. www.goeiehuishouding.co.za

Pinterest
Search