Afrikaanse Aanhalings

Good Housekeeping SA
’n Samestelling van ons inspirerende en snaakse aanhalings in Afrikaans.
578 Pins4.74k Followers
Besprekings is altyd beter as argumente. Want 'n argument is om uit te vind wié reg is, en 'n bespreking is om uit te vind wát reg is.

Ek veronderstel die werklikheid is dat ons nie weet wat môre gaan gebeur nie, en al wat ons regtig het is nou. Moet dus nie vir te lank kwaad bly nie. Leer om te vergewe en hê lief met jou hele haart. Leef elke dag van jou lewe soos jy wil leef. Moenie bekommerd wees oor mense wat nie van jou hou nie. Geniet dié wat wel van jou hou.

Iemand het gesê dit neem sowat ses weke om na normaal terug te keer nadat jy 'n baba gehad het. Hulle weet duidelik nie dat 'normaal' geskiedenis is sodra jy 'n ma is nie.

5 Plastiek-items wat ons nóú moet ophou gebruik

Skat! Jy hoef my nie teen die mure uit te dryf nie, ek klim sommer self op.

Het jy geweet jy kan dít in Whatsapp doen?

Laat elke keuse wat jy doen 'n steen in die fondament wees waarmee jy jouself opbou.

Nie omdat daar niks is om te verloor nie, maar omdat ons altyd alles kan verloor.

Ek het 'n glas wyn nodig. Of 'n bottel. Of 'n wynkelder in Italië.

Blykbaar is my gunsteling-kleur hondehare. Ek dra dit saam met alles.

Pinterest
Search