EARLY BOERS,1899 1:Corporal,Transvaal Staatsartilierie.2:Officer,Transvaal Staatsartilierie.3:Burgher.4:Officer,foreign volunteers.5:Officer,foreign contingent.6:Examples of Boer Forces.

EARLY BOERS,1899 1:Corporal,Transvaal Staatsartilierie.2:Officer,Transvaal Staatsartilierie.3:Burgher.4:Officer,foreign volunteers.5:Officer,foreign contingent.6:Examples of Boer Forces.

Vryheidsvlae van die Boerevolk se republieke. ( Erkenning Johan Fourie)

Vryheidsvlae van die Boerevolk se republieke. ( Erkenning Johan Fourie)

Search Results for “Charlize theron ” – Page 2 – Leaked Celebrity Nude Photos

Coat-of-arms of the Oranje Vrijstaat (Orange Free State) 1854-1902

Coat-of-arms of the Oranje Vrijstaat (Orange Free State)

Voortrekker poppie wat die Groot Trek mee gemaak het. Die poppie is te sien by die Voortrekker Monument in PTA.

Die poppie is te sien by die Voortrekker Monument in PTA.

Die Voortrekkermonument is 'n belangrike baken op Monumentkoppie net buite Pretoria naby die N14 nasionale pad. Die monument is tussen 1937 en 1949 in die Art Deco-styl gebou. Dit is in 1949 voltooi en is opgerig om die Groot Trek van die negentiende eeu te gedenk en word beskou as 'n belangrike gedenkteken van die Voortrekkers se moed, vasberadenheid en volharding in die stigting van die twee voormalige Boererepublieke.

Die Voortrekkermonument is 'n belangrike baken op Monumentkoppie net buite…

''n Voorstelling van die landing van  die Van Riebeeck-geselskap op  6 April 1652 aan die Kaap. Die drie skepe in die vloot van vyf wat Tafelbaai eerste binnegevaar het,  lê op die agtergrond voor anker.

Gedurende die einde van die Tweede Vryheidsoorlog het baie burgers gevoel dat aangesien die strewes van die twee Boere Republieke dieselfde was met 'n gemeenskaplike vyand, hulle 'n vlag wil gebruik wat beide die Transvaal en die Vrystaat verteenwoordig. 'n Oranje baan is toe aan die onderkant van die Vierkleur vasgeheg. Hierdie vlag het bekend gestaan as die "oorlogsvlag" of die Taung Vyfkleur.

[The vyfkleur (five colors)] The Combined Republican Flag of the Anglo Boer War has an orange stripe added under the entire "vierkleur" (the so called "vyfkleur" - 5 colours).

Voortrekkers: Hendrik Potgieter. n February 1836, Potgieter's trek party of two hundred souls in sixty wagons crossed the Orange River in Trichardt's tracks. Potgieter was 42 at the time, a tall, thin man who married four times (all widows), bearing 17 children. :)

A short history of the Great Trek -

Map of the first Boer Republics, out of which the Transvaal en Orange Vrystaat were the most influential Republics

Map of the first Boer Republics, out of which the Transvaal en Orange Vrystaat were the most influential Republics

Ossewa met osse. My voorouers, die Voortrekkers het so die binneland ingetrek. (foto Gielie de Villiers)

Voortrekkers - Orignally Dutch decent - now know as 'Boere'. Here seen travelling in 'n Ossewa

Jan van Riebeeck,  die eerste kommandeur aan die Kaap, wat van 6 April 1652 tot sy vertrek op 1 Mei 1662 die eerste blanke nedersetting in Suid-Afrika gegrondves het. Daar is historici wat reken dat dit die eintlike beeltenis van Van Riebeeck is.

Pinterest
Search