my Dagmoeder het dit altyd vit ons gese, ek verbeel my ons het n tipe speeletjie van dit gemaak...???

A rhyme which doesn't mean anything but is known by many.SIMILAR TO "Black Shoe, Black Shoe, Change your foot." Brings back many Childhood memories.

Tussen die lepel en die mond val die pap op die grond. Betekenis: Jou planne word dikwels verydel wanneer jy byna jou doel bereik het.

My ma se Afrikaanse spreukwoorde is altyd die beste, ons lag soms lekker daarvoor veral omdat dit so min gebruik word deesdae, as dit nie vir my ma was nie sou ek nie die helfte daarvan geweet het nie.

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

Jou hand moet oop wees om te gee want dan is dit oop om te ontvang. 'n Toe hand kan niks ontvang nie.

Pinterest
Search