Afrikaans op sy beste... innie kombuis!   Enkel décor woorde beskikbaar in wit, rooi of swart  Materiaal: 9mm harde plastiek, 15 cm hoog. (duursaam vir binne en buite die huis, gebruik net so bietjie double sided-tape)  Prys: R110 per woord    Volle stel prys: R750 (7 woorde)

Enkel décor woorde beskikbaar in wit, rooi of swart Materiaal: harde plastiek, 15 cm hoog. (duursaam vir binne en buite die huis, gebruik net so bietjie double sided-tape) Prys: per woord Volle stel prys: woorde)

Mal oor Ingrid Jonker!!! Inspirational poetry // Bitterbessie Dagbreek // © 1961, Ingrid Jonker | Design by Army Of Art®

My favorite Afrikaans poem.

Niemand kan my vertel wat 'husse' is nie ;-) Have to Be South African to appreciate this one :D

En tot vandag toe weet niemand wat is "husse" nie 😊

Tussen die lepel en die mond val die pap op die grond. Betekenis: Jou planne word dikwels verydel wanneer jy byna jou doel bereik het.

My ma se Afrikaanse spreukwoorde is altyd die beste, ons lag soms lekker daarvoor veral omdat dit so min gebruik word deesdae, as dit nie vir my ma was nie sou ek nie die helfte daarvan geweet het nie.

Pinterest
Search