Afrikaans

Lag wanneer jy kan, sê jammer as jy moet, laat gaan wat jy nie kan verander nie

.

Afrikaans: Die lewe is te kort vir nagemaakte botter, kaas of mense

ń Ma se hand

n Ma se hand vee hare uit jou oë, trane van jou wang af en seer uit jou hart.

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes  Wyshede - Reis verby al die klippe op jou pad en eendag sal jy agterkom dat jy die berg oorgegaan het

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes Wyshede - Reis verby al die klippe op jou pad en eendag sal jy agterkom dat jy die berg oorgegaan het

Daars 'n pad om te kies in die lewe

Daar is 'n pad om te kies in die lewe EN die een wat ek kies is saam met jou

Pinterest
Search