Liver

Collection by ELIZE

10 
Pins
 • 
121 
Followers
ELIZE
ELIZE SE LIPLEKKER LEWERKOEKIES

ELIZE SE LIPLEKKER LEWERKOEKIES

ELIZE SE LIPLEKKER LEWERKOEKIES

ELIZE SE LIPLEKKER LEWERKOEKIES

Homemade ‘Skilpadjies’

Tuisgemaakte skilpadjies

 Tuisgemaakte skilpadjies Hiedie dis het Reuben Riffel gemaak vir ons Erfenisdagbraai.  500g worsvleis (jy kan dit uit gekoopte wors druk) 125g b.

Maklikke Skilpadjies

Maklike Skilpadjies

Maklike Skilpadjies - 500 g heel lewer - 1 kg netvet van ‘n skaap of vark - Tandestokkies - Sout en peper Braai Sny die lewer op in stukkies van ongeveer 5cm by 2cm en trek die vliesies af. Sny die netvet in stukkies op wat groot genoeg is om die lewerstukkies in toe te draai. Sout en peper die lewerstukkies en draai dan elkeen afsonderlik in ‘n stukkie netvet toe. Steek die vet met ‘n tandestokkie vas. Braai die skilpadjies vir 10 – 15 minute op matige kole tot bruin en bedien onmiddelik

Lewer koekies (lam)

Lewer koekies (lam)