Jorina Van Der Lelie

Jorina Van Der Lelie

Jorina Van Der Lelie
More ideas from Jorina

Afrikaans Quotes, Gods Promises, Morning Messages, Positive Thoughts, Wise Words, Storms, Poem, Lyrics, Prayer, Summer

Afrikaans, Scrapbooks, Poetry, Nostalgia

Afrikaans, Wedding Vows, Scrapbooks, Affirmations, Poems

En wil ek in die blare gryp of aan die takke breek, dan tas ek in ’n doringnes wat vreeslik haak en steek | Die Godsbesluit | Totius

En wil ek in die blare gryp of aan die takke breek, dan tas ek in ’n doringnes wat vreeslik haak en steek

Deur D F Malherbe

O, rooivlerkspreeu, ek hoor jou lied

al die boompies langs die pad die ken ek wel al die goeters word daar van my vertel al die spookstories, dinge en husse met lang ore die perskeboom se takke hang al swaar n kiewiet in die langgras wat raas die winter was te lank  en die pennies op die spoor het ek kleintyd verloor maar die rykdom in my hart snoesig toegemaak  die maan hou bakhand wag oor die karoo kleintyd stories wat ek glo die padpredikant langs die pad wys die huis is nie meer ver klippe en rantjies afgeets stil films…