Quice & Sout terte

Collection by Vicky

9 
Pins
Vicky
Zucchini And Prosciutto Slice -Very Tasty And Perfect For Lunchboxes - Daily Cooking Recipes Kos, Tuna Dishes, Savoury Dishes, Savory Tart, Tasty, Yummy Food, Vegetable Dishes, Vegetable Tian, Prosciutto

Dis die een! || Resepte || Ouma Koekie se Biedouw-tuna || Druk

Ouma Koekie se Biedouw-tuna

Tuis se redakteur, Wicus Pretorius, het dié vinnige en maklike resep by sy ma, Alida, gekry. Tuna Recipes, Quiche Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Seafood Recipes, Free Recipes, Savory Snacks, Easy Snacks, Kos

Maklike tunatert

Dit gaan jou minder as 'n uur neem om hierdie gereg voor te berei en te bak.

Korslose souttert: As jou tyd min en jou huismense honger is, is hierdie resep net die ding! Quiche Recipes, Tart Recipes, Cooking Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Savory Snacks, Savoury Dishes, Savoury Tarts, Kos

Korslose souttert

As jou tyd min en jou huismense honger is, is hierdie resep net die ding!

Savory Salmon (or Tuna) Impossible Pie. Mix everything together then bake, it forms it's own crust. Bisquick Recipes, Quiche Recipes, Pie Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Microwave Recipes, Dinner Recipes, Fish Dishes, Seafood Dishes

Maklike Tunatert

Oond 180 gr C. Meng saam: 1 blik tuna, dreineer, 1 pakkie sampioen soppoeier, 1 1/2 k melk, 1 1/2 k water, 1 gekapte ui, 1 E asyn, 2 groot eiers en 1 groot pak kaas en uie chips, effe fyner gedruk. Skep in gesmeerde tertbak en bak vir 30-40 miunute tot goudbruin. Kan ook gerasperde kaas bo-oor

Chicken and cream cheese cheesecake-Hoender-en-roomkaas-kaaskoek Chicken egg chicken and cream cheese cheesecake cream cheese cheesecake - Savory Snacks, Savoury Dishes, Quiches, Savory Cheesecake, Baking Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Kos, South African Recipes

Hoender-en-roomkaas-kaaskoek

Hoender-en-roomkaas-kaaskoek genoeg vir 8 gaarmaaktyd: 30 minute Kors • 150 g soutbeskuitjies van jou keuse • 25 g (30 ml) botter...

Pinterest