Hartseer verlies

Collection by +27828285801rosemary duminy

11 
Pins
 • 
8 
Followers
Die liefde is 'n lap wat nooit uitwas nie, ongeag hartseer of pyn. Love Quotes, Inspirational Quotes, Motivational, Beautiful Verses, Afrikaanse Quotes, True Colors, Things To Think About, Qoutes, Laughter

Die liefde is 'n lap wat nooit uitwas nie, ongeag hartseer of pyn... #Afrikaans (FB) #AgapeLove

Beproewings, leed en hartseer is maar hulpmiddels op die reis. Dit lei na 'n helder , nuwe more waar ons Here sy liefde bewys - Minah van Wyk Afrikaanse Quotes, Grief, Verses, Motivation, True Words, Craft Ideas, Scriptures, Lyrics, Poems

Beproewings, leed en hartseer is maar hulpmiddels op die reis. Dit lei na 'n helder , nuwe more waar ons Here sy liefde bewys - Minah van Wyk

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Beproewings, leed en hartseer is maar hulpmiddels ...

'n Klein seuntjie vra sy moeder waarom sy huil. Cry A River, Blessed Are Those, Afrikaans, Word Of The Day, Grief, Make Me Smile, Told You So, Tumblr, Sad

'n Klein seuntjie vra sy moeder waarom sy huil.

'n Klein seuntjie vra sy moeder waarom sy huil. Hoekom huil Mamma?” vra hy sy ma. “Omdat ek ‘n mamma is,“ sê sy vir hom. “Ek verstaan nie,” sê hy. “Jy sal nooit nie”, antwoord sy terwyl sy hom ‘n drukkie gee. Later vra die seuntjie sy pa hoekom sy ma so baie huil. “Alle mamma’s huil maklik sonder rede”, was al wat hy uit sy pa kon kry. Die seuntjie het groot geword en steeds daaroor gewonder as jong man. Op ‘n dag besluit hy om vir God te vra hoekom huil ma’s so maklik. Dis die antwoord wat…